Die Vyf Susters deur Eleanor Baker
Die Vyf Susters is die eerste boek in die Adriaan Kruger-speurreeks, oorspronklik gepubliseer onder Eleanor Baker se skuilnaam, Alex Muller. Hierdie heruitgawe bring ’n klassieke moordraaisel...
Die Vyf Susters is die eerste boek in die Adriaan Kruger-speurreeks, oorspronklik gepubliseer onder Eleanor Baker se skuilnaam, Alex Muller. Hierdie heruitgawe bring ’n klassieke moordraaisel...
Soetdoring in die Ruigtes is veel meer as ’n historiese roman. Dit is ’n diep menslike storie oor trauma, oorlewing, ekologie en die brose verhouding tussen...
Met die vierde aflewering in Elizabeth Wasserman se geliefde “knussie”-reeks keer ons terug na Aronspoort, die dorpie waar die koffie sterk is, die melktert altyd vars...
Waar Bloed Kruip neem my terug na die bekende maar steeds onheilspellende gange van Noordeberg Hospitaal, ’n ruimte waar die ligte nooit heeltemal helder genoeg is...
’n Week soos hierdie laat my weer besef hoekom stories ons so diep anker. Ek was bevoorreg om vroeër die week Penguin Random House Suid‑Afrika en...
Kristel Loots se Sarah Plus Een is ’n lekkerlees storie wat met diep menslikheid die realiteite van veroudering, verlange en tweede kanse ondersoek. Dit is die...
Eleksie op Erdvark is ’n heerlike satiriese roman wat die leser met ’n mengsel van skerp humor, kleindorpse skandes en politieke belaglikhede vermaak. Rudie van Rensburg...
Die Laaste Leuen is ’n slim, donker en diep menslike spanningsroman wat jou van die eerste bladsy af in sy greep kry. Anita du Preez, bekend...
There’s something about water that tugs at the edges of our imagination; the hush of a tide slipping over sand, the stillness of a lake at...
Storie-opsomming In “Bloed van ’n vlinder” word ons bekend gestel aan suster Libbery (Libby) Lucas, ’n verpleegkundige wat haar pad vind vanuit die oorloggeteisterde Kongo na...