Laaste Kans – Marita van der Vyver
Oor die boek (lokteks van NB Uitgewers) ’n Groep vriende kom die eerste keer in vyf-en-twintig jaar bymekaar om Adriaan se verjaardag te vier. Een vir...
Oor die boek (lokteks van NB Uitgewers) ’n Groep vriende kom die eerste keer in vyf-en-twintig jaar bymekaar om Adriaan se verjaardag te vier. Een vir...
Oor die boek: (Lokteks van NB Uitgewers) “’n Reeksmoordenaar maai bekendes op ’n streep af. En Kassie en Rooi moet hom vastrek. Maar dit is makliker...
Oor die boek (Lokteks van NB Uitgewers) Samestellers Corlia Fourie en Annelize van Rooyen bring vermaaklike reisstories deur 46 skrywers byeen, o.a. Marita van der Vyver,...
Foto’s en Fairy Lights deur An-Mari do Carmo is ‘n hartverwarmende verhaal met temas van selfontdekking, familiebande, liefde en passie. Hierdie boek word absoluut aanbeveel vir...
Irma Venter se “Al wat tel” is ‘n aksie-belaaide roman wat lesers van die begin af vasvang. As die derde boek in die Ami Prinsloo-reeks, is...
Jeanette Ferreira se “Die Melkweg en die Miskruier” is ‘n roman wat die leser meevoer op ‘n reis deur tyd en ruimte, waar die verlede en...
Ek glo dat ‘n boek as geskenk ‘n wonderlike manier om jou waardering vir jou vriende, familie en ja, selfs kollegas, te wys. Hoeveel keer het...
“Kanniedood” is die derde boek in die Branderjaer-sage deur Joha van Dyk. Die eerste twee boeke was “Branderjaer”, gevolg deur “Vuurvreter”. (Beide die skakels lei na...
Chef Nic van Wyk is alombekend as “Kokkedoor” en “Kokkedoortjie” beoordelaar, maar lank voor dit het sy reputasie hom vooruit geloop, as ‘n meester op sy...
Suid-Afrika se braaimeester en die vader van Braaidag, JAN BRAAI, het al meer as 150 000 boeke verkoop Die Demokratiese Republiek van Braai 2 NUWE UITGAWE...