Die Dood van Rachel April deur P.P. Fourie
Storie-opsomming Wanneer die joernalis en meestersstudent Rachel April met ’n steekwond in haar hart gevind word, aanvaar haar vriendin en medestudent Lesea du Plessis die taak...
Storie-opsomming Wanneer die joernalis en meestersstudent Rachel April met ’n steekwond in haar hart gevind word, aanvaar haar vriendin en medestudent Lesea du Plessis die taak...
Storie-Opsomming In die bruisende, bedompige Mooibaai vind konstabel Petunia Moraleng haarself teen wil en dank in die middel van ‘n afgryslike moordondersoek. Twee jong vroue se...
Rudie van Rensburg het dit weer reggekry—’n humoristiese, skreeusnaakse en meesterlik-vervaardigde opvolg tot “Hans steek die Rubicon oor”, met al die bekende gesigte en ‘n splinternuwe...
Van Rensburg bewys weereens waarom hy een van Suid-Afrika se top speurverhaal-skrywers is. “Leeumens” is ‘n slim, spanningsvolle en donker misdaadroman, wat die leser meevoer na...
Hierdie boek het van die begin af het dit my aandag vasgevang. Die storie speel af rondom die voormalige polisiebeampte George Ekermans. Terwyl hy deur die...
Oor die boek (lokteks van NB Uitgewers) ’n Groep vriende kom die eerste keer in vyf-en-twintig jaar bymekaar om Adriaan se verjaardag te vier. Een vir...
Oor die boek: (Lokteks van NB Uitgewers) “’n Reeksmoordenaar maai bekendes op ’n streep af. En Kassie en Rooi moet hom vastrek. Maar dit is makliker...
Oor die boek (Lokteks van NB Uitgewers) Samestellers Corlia Fourie en Annelize van Rooyen bring vermaaklike reisstories deur 46 skrywers byeen, o.a. Marita van der Vyver,...
Foto’s en Fairy Lights deur An-Mari do Carmo is ‘n hartverwarmende verhaal met temas van selfontdekking, familiebande, liefde en passie. Hierdie boek word absoluut aanbeveel vir...
Irma Venter se “Al wat tel” is ‘n aksie-belaaide roman wat lesers van die begin af vasvang. As die derde boek in die Ami Prinsloo-reeks, is...